#GEINGOB #PAS IN: Mnangagwa: Geingob was visioenêre staatsman
Zimbabwe koester die rol wat president Hage Geingob gespeel het om die uitstekende verhoudinge tussen Namibië en Zimbabwe saam te bind, sê dié land se president Emmerson Mnangagwa. Hy het Geingob wat vanoggend aan kanker oorlede is, ook geprys vir sy bevordering van die agenda van integrasie van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC).
"Ons in Zimbabwe onthou president Geingob met deernis as 'n bevrydingsheld en 'n visioenêre staatsman wat sy mense met onderskeid gedien het."
"Ons in Zimbabwe onthou president Geingob met deernis as 'n bevrydingsheld en 'n visioenêre staatsman wat sy mense met onderskeid gedien het."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie