#GEINGOB #PAS IN UPM: 'Ons staan verenig in ons hartseer'
Die United Peoples Movement (UPM) sê ten spyte van politieke verskille het Namibië vrede en stabiliteit geniet wat deur demokrasie, debat en kritiek te weeg gebring is in die gees van eenheid en vryheid.
"Dr. Geingob sal onthou word as 'n staatmaker politikus en iemand wat gehelp het om die Namibiese politiek te vorm soos dit vandag is. Ons staan verenig in diepe hartseer, maar ons onthou ook sy merkwaardige lewe en blywende bydraes tot die Namibiese nasie."

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie