Groot plase wag vir terugkerende BaTswanas
Sowat 100 individue geregistreer vir repatriasie
Die regering het vyf kommersiële plase – met 'n gesamentlike oppervlakte van 23 054 hektaar – teen 'n koste van N$58 miljoen bekom.
Meer as 10 jaar nadat ’n repatriasieproses tussen Namibië en Botswana begin het, sal ’n groep BaTswanas van Namibiese afkoms môre in die land verwelkom word.In ’n verklarin
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie