Herlewing van die NHE

Toon eerste wins sedert 2020
Die onderneming se finansiële posisie is gesond, met 'n totale batebasis van N$1,2 miljard, volgens die Nasionale Behuisingsonderneming se raadsvoorsitter.
Augetto Graig
Die Nasionale Behuisingsonderneming (NHE) het verlede jaar vir die eerste keer sedert 2020 ’n wins getoon. Die wins van N$6 miljoen is gedeeltelik te danke aan die voltooiing en
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer