Jeug gaan parlement toe

STAFF REPORTER
Die Nasionale Vergadering het vandag die sesde Kinderparlement aangekondig wat vanjaar vanaf 12 tot 19 Julie plaasvind. Die Kinderparlement is 17 jaar gelede begin, en is 'n inisiatief van die Parlement in vennootskap met die Verenigde Nasies se Kinderfonds (UNICEF). Voor die aanvang van die sessie sal deelnemende leerders 'n intensiewe inleidingsprogram ondergaan voordat hulle vir twee jaar sal dien. Die Speaker, Prof. Peter Katjavivi, het gesê van die Namibiese Kinderparlement is 'n katalisator vir verandering.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!