N$260 m. uit rampfonds kan nie verklaar word
Gebrek aan papierspoor trek transaksies in twyfel
Ten spyte daarvan dat die Nasionale Rampfonds op die been gebring is om die regering se pogings te finansier om rampe te bestuur, het dié fonds herhalende tekorte ondervind.
Ogone Tlhage - Die ouditeur-generaal, Junias Kandjeke, het ’n prentjie van die land se wankelende finansiële sake geskets – insluitend hoe die oorsprong van honderde miljoene
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie