Netumbo: Bespoedig grondherverdeling

Onderhoud met Talk to Al Jazeera
Volgens die president beweeg Namibië weg van die gewillige koper, gewillige verkoper-model weens sy ondoeltreffendheid.
Nikanor Nangolo
Ná die mislukking van die model van gewillige koper en gewillige verkoper van grond, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah gesê die regering het sy fokus op afwesige grondeienaars
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer