NNN lê snoeiskêr in met nuwe kabinet
Maan oor korrupsie
Die vyfde en eerste vroulike president van Namibië is Vrydag ingesweer en Saterdag het sy haar nuwe, kleiner kabinet aangekondig.
Korrupsie moet as hoogverraad hanteer word, aangesien dit die mag het om burgers te frustreer en regerings omver te gooi. Dit was die boodskap van Namibië se vyfde en eerste vroul
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie