Nujoma herstel goed
Die kantoor van die presidensie het pas ’n mediaverklaring uitgereik wat bevestig dat die stigterspresident Sam Nujoma in die hospitaal opgeneem is vir 'n infeksie weens sy gevorderde ouderdom.
"Hy is onder die sorg van 'n bekwame en toegewyde mediese span. Hy herstel baie goed en ons is tevrede," lui die verklaring.
"Hy is onder die sorg van 'n bekwame en toegewyde mediese span. Hy herstel baie goed en ons is tevrede," lui die verklaring.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie