Nujoma onthou
Hulde is die naweek aan wyle stigterspresident Sam Nujoma tydens verskeie gedenkdienste van Walvisbaai tot Karibib, Eenhana tot Rundu en Windhoek tot Katima Mulilo gebring wat deur duisende Namibiërs bygewoon is. Netwerk Media Hub (NMH) se joernaliste was reeds douvoordag op die toneel om die jongste nuus, soos dit gebeur, op sosiale media te deel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie