NV skuld staat N$21,1 m. vir voertuigherstelwerk

Geen noodplan in plek
Die jongste ouditverslag het aan die lig gebring dat die Nasionale Vergadering sy begroting met ongeveer N$6 miljoen oorskry het sonder die tesourie se goedkeuring.
Iréne-Mari van der Walt
Jemima Beukes – In die jongste ouditverslag het dit aan die lig gekom dat die Nasionale Vergadering (NV) die regering se motorhawens meer as N$21,1 miljoen skuld. Die NV kon onda
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer