Pas in: Twee PDM-lede uit

Jemima Beukes
Voormalige hoofsweep van die Popular Democratic Movement (PDM) Vipua Muharukua en partylid Inna Hengari is verwyder as lede van die parlementêre komitee oor staande reëls en interne reëlings.

Peter Katjavivi, speaker van die Nasionale Vergadering, het vanmiddag die Parlement ingelig dat hierdie stap in opdrag van die party se nuwe hoofsweep, Elma Dienda, was.

Muharukua is ook twee weke gelede die partyhoofsweep verwyder nadat hy sy steun aan Mika Kavekotorua as die opperhoof van die Ovaherero-gemeenskap toegesê het. Kavekotorua het teen McHenry Venaani en Hoze Riruako gestaan, laasgenoemde wat intussen as die opperhoof verkies is.

Muharukua het toe gesê: “’n Verdeelde Ovaherero-gemeenskap het Kavekotora nodig om hulle te verenig. Hy sal nie die Ovaherero uitverkoop nie”

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!