#PAS IN: Zambiese president: "Ons het 'n ware vriend verloor"
Zambië se president Hakainde Hichilema het president Hage Geingob as 'n ware vriend, 'n ikoon van die vryheidstryd, 'n uitgelese diplomaat en 'n ouer broer beskryf. Hy het namens die land en sy inwoners sy simpatie betuig met Geingob se vrou, Monica Geingos, sy familie en alle Namibiërs.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie