No Image Caption

#PasIn: Aanlyn stelsel ‘n hupstoot vir deursigtigheid

Ester Kamati
Tydens die Namibië en Estland Simposium oor Digitale Transformasie, wat deur die ministerie van inligting, kommunikasie en tegnologie aangebied word, het Sinikka Antila, die ambassadeur van die Europese Unie in Namibië, gesê 'n tegniese span is tans besig met 'n volledig digitale en openbaar aanvaarbare aanlyn kontrolestelsel vir wetsontwerpe, in samewerking met Namibië se nasionale vergadering. Volgens haar sal dié nuwe stelsel wetgewende doeltreffendheid verbeter en deursigtigheid in parlementêre werk bevorder, sodra dit getoets en bekendgestel word. Video: Ester Kamati

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer