No Image Caption

#PasIn: Duisende hande vir sensus benodig

Kyk
Jeanette Diergaardt
Die Namibië Statistiekagentskap (NSA) het gister 'n massawerwingsveldtog vir meer as 13 000 sensusveldpersoneel van stapel gestuur. Volgens Alex Shimuafeni, die statistikus-generaal van die NSA, sal die sensusopname van 18 September tot 3 November geskied.

Die NSA sal private voertuie van individue gedurende die sensustydperperk benodig. 'n Totaal van 2 837 voertuie word vereis.

Die publiek word versoek om via die NSA-webwerf aansoek vir alle poste aansoek te doen.

Shimuafeni het die publiek aangeraai om op swendelaars bedag te wees. Video: Jeanette Diergaardt

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer