#PasIn Ekandjo wil wetsontwerp teen gay huwelike instel
Swapo-veteraan Jerry Ekandjo (foto) het kennis gegee om 'n privaat persoon se wetsontwerp môre in die Nasionale Vergadering in te dien in 'n poging om die onlangse Hooggeregshof-uitspraak wat die erkenning van selfdegeslaghuwelike vir buitelanders gelas het, nietig te verklaar. Die grondwet maak voorsiening vir die indiening van 'n wetsontwerp vir privaat persone indien dit deur een derde van al die lede van die Nasionale Vergadering ondersteun word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie