No Image Caption

#PasIn: ‘Gee PPU meer slaankrag’

Ogone Tlhage
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) het opnuut ‘n beroep gedoen dat die rol van die openbare verkrygingseenheid (PPU), tans 'n direktoraat in die ministerie van finansies, versterk moet word. Die rol van sy direkteur moet ook tot 'n uitvoerende vlak verhoog word om minder korrupsie met betrekking tot staatsverkrygingspraktyke te verseker. Frederico Links, 'n navorsingsgenoot by die IPPR, verduidelik die noodsaaklikheid hiervan. Video: Ogone Tlhage

#RepNuus

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!