#PasIn: Groenlig vir voorwaardelike basiese inkomstetoelaag

Jemima Beukes
Die kabinet het 'n voorstel goedgekeur om die voedselbank en die toelaag vir spesiale voeding vir gemarginaliseerde gemeenskappe na 'n maandelikse kontantoorplasing van N$600 per huishouding om te skakel. Dit sal 8 339 begunstigdes raak. #RepNuus

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer