President Geingob se Kersfeesboodskap op NTV
Die president van Namibië, dr Hage Geingob, het sy Kersboodskap beskikbaar gestel. Indien jy daarna wil luister, is jy welkom om in te skakel op NTV se DStv-kanaal 285 of GOtv-kanaal 94, op welke kanale die boodskap om middernag uitgesaai sal word. Die boodskap sal wel deur die loop van die 25de Desember her-uitgesaai word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie