President woon Ramaphosa se inhuldiging by

Kristien Kruger
President Nangolo Mbumba het Dinsdag na Suid-Afrika vertrek om die inhuldiging van president Cyril Ramaphosa by te woon.

Mbumba het die geskiedkundige en standvastige verhouding tussen Namibië en Suid-Afrika beklemtoon en gesê dat sy bywoning van die inhuldiging ’n bewys is van die sterk vriendskapsband tussen dié twee lande.

Ramaphosa het gister die ampseed vir sy tweede termyn by die Uniegebou in Pretoria aflê nadat hy Vrydag in die Nasionale Vergadering (NV) as president herkies is.

Die Uniegebou was ’n miernes van bedrywighede terwyl die regering vir die presidensiële inhuldiging voorberei het. Verskeie buitelandse hooggeplaastes het gister in die buurland aangekom.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!