Reistoelae vir staatslui verhoog
IPC spreek kritiek uit
Uitvoerende direkteure ontvang meer as N$2 000 per dag om te reis.
Die regering het die daaglikse reis- en verblyftoelaes vir staatsamptenare verhoog met ingang 1 April.Die aangewese opposisieparty het egter sy kritiek oor die besluit uitgespreek.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie