prosessie
prosessie

So lyk vandag se seremoniële roete vir Geingob-prosessie

Henriette Lamprecht
’n Prosessie word vandag in Windhoek gehou om Namibiërs die kans te gun om hul laaste eer aan Geingob te toon. Dit sal omstreeks 12:00 vanaf Staatshuis vertrek op pad na David Hosea Merorostraat via Jan Jonkerstraat, van waar dit Hendrik Witbooi-rylaan sal volg tot by Moses //Garoebstraat en na Winnie Madikizela Mandelaweg met Onafhanklikheidslaan af tot by Sam Nujoma-rylaan. Die prosessie sal ongeveer 12:35 by die Soweto-mark en Katutura Shoprite stop, en daarna aanbeweeg na die sirkel by die brandweer in Onafhanklikheidsrylaan op pad na die middestad. Verby die Avani Hotel sal die optog weer in Sam Nujoma-rylaan indraai en die pad verby St Paul’s College volg tot by Geingob se huis, Casa Rosalia. Omstreeks 15:35 sal die prosessie regmaak om na die parlementstuine te vertrek, waar hy vanaf 16:30 in staatsie sal lê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!