‘Diamant van Etunda’ finaal ter ruste gelê

Huldeblyke erken Nujoma se bydrae
Nangolo Mbumba het die wens uitgespreek dat die stigterspresident se nalatenskap en harde werk 'n bron van krag vir sy familie en die Namibiese nasie sal wees.
Henriette Lamprecht
’n Reus onder leiers en ’n revolusionêre ikoon wat sy missie met onderskeiding voltooi en sy lotsbestemming vervul het om die kosbaarste geskenk van vryheid en onafhanklikheid
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer