’n Turksvydoring in droogte se vlees
Maak dit deel van jou voerproduksie
'n Dosent verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat sal in Julie vanjaar boeredae in Namibië aanbied oor die aanplanting van turksvye as 'n droogtebestande gewas.
Midde groeiende belangstelling onder Namibiese boere in die aanplanting van turksvye as ’n droogtebestande voergewas, meen die voorste navorser van turksvye dat dit uitstekend on
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie