No Image Caption

Afrika se grootste vlieënde voël

Elvira Hattingh
Die gompou is die grootste vlieënde voël in Afrika, met mannetjies wat tussen 7 kg en 18 kg kan weeg. Gompoue is omnivore en eet plante en diere, met volwasse voëls wat insekte, akkedisse asook slange eet. Kleiner voëltjies eet meestal insekte. ’n Volwassse mannetjie se vlerkspan is sowat 2,3 m tot 2,75 m. As hy bedreig word, maak hy indrukwekkende blafgeluide om potensiële aanvallers af te skrik en hulle kan selfs knorgeluide maak om hul kuikens te beskerm. Hulle voer ’n dansritueel uit om wyfies te lok. As ’n spesifieke mannetjie besonders goed dans, sal ander mannetjies nie naby hom dans nie – inteendeel, hulle sal elders hul paardans gaan uitvoer.

– Bron: Namibiese Professionele Jagtersvereniging (Napha)

FOTO PEXELS.COM

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!