Agra se bedryfswins daal met 24,1%
Droogte het impak op inkomste
Vir die finansiële jaar wat op 31 Julie 2024 geëindig het, het die maatskappy ongekende uitdagings teëgekom, hoofsaaklik as gevolg van die voortslepende droogte.
Agra het ’n toename van 8,3% in sy totale omset gerapporteer, wat van N$2,4 miljard in die 2022-’23-boekjaar tot N$2,6 miljard in die 2023-’24-boekjaar gestyg het. Bruto wins
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie