Beesbemarking duik, skaap groei

Betaal mededingende pryse, sê Vleisraad
Altesaam 13 670 beeste is in Februarie bemark; dit verteenwoordig 'n inkrimping van 24,5%, op 'n jaar-tot-jaar-basis.
Elvira Hattingh
Op ’n jaar-tot-jaar-basis het die bemarking van beeste in Februarie binne alle segmente van die beesbedryf met dubbele syfers gedaal. Dit volgens die Vleisraad van Namibië se jo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer