Doringlose turksvye is geen bedreiging
Kom gesels saam op boeredae
'n Deurwinterde navorser van doringlose turksvye as 'n droogte-aangepaste voergewas, sê hy het nog nooit gesien dat die plant vervuil of enige bedreiging vir mens of dier inhou nie.
Doringlose turksvye hou min, indien enige risiko in om te vervuil of om enige skade aan mens of dier aan te rig. Só se dr. Herman Fouché, ’n dosent verbonde aan die Universitei
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie