EIF, Nasria soek saam finansiering vir boere

Beveg klimaatsverandering
Die versekeringsproduk is so gestruktureer dat die regering verantwoordelik is vir 80% van die versekeringspremie en die boere vir net 20%.
Francoise Steynberg
Die Omgewingsbeleggingsfonds (EIF) van Namibië en die Namibia Special Risks Insurance Association (Nasria) het ’n memorandum van samewerking in Windhoek onderteken wat boere wil
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer