Ent kleinvee teen ramsiekte
Voorkom lae lamsyfers, miskrame
Bronne van infeksie kan die draer-ram en besmette materiaal van miskrame wees.
Ramsiekte, of brucella ovis, is ’n algemene oorsaak van epididimitis (onvrugbaarheid onder ramme) en minder dikwels miskrame onder ooie. Die organisme word versprei deur kontak t
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie