Kleinveebedryf op ’n laagtepunt
Oplossings vir uitdagings gesoek
'n Ontleding wat deur die LPO gedoen is wys dat kleinveeprodusente se gemiddelde produksiekoste vanaf Desember 2017 tot nou met 60% gestyg het.
Die Namibiese kleinveebedryf is tans op ’n laagtepunt met hoë insetkostes, lae produsentepryse, bemarkingsuitdagings en ’n voortslepende droogte wat boere lamlê, sê die Lewe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie