No Image Caption

NNFU ontvang steun van FAO

Elvira Hattingh
Die Namibië Nasionale Boere-unie (NNFU) en die Verenigde Nasies (VN) se Voedsel- en Landbouorganisasie (FAO) het verlede Maandag ‘n nywerheids-vennootskapsprojek bekendgestel. Dit sal die unie help om sy bestuur en ondersteuningsdienste te verbeter. Hiervolgens sal bestaande beleide en riglyne van die unie hersien en ontwikkel word, terwyl daar ook opleiding aan streeklandbou-unies en –verenigings gebied sal word, asook aan die NNFU se leiers. Agter van links is Mbapeua Karutjaiva van die FAO, die NNFU se uitvoerende hoof, Kuniberth Shamathe, en die FAO se nasionale projekkoördineerder, Eugene Kanguatjivi. Voor van links is die NNFU se waarnemende president, Amon Kapi, die FAO se Ferdinard Mwapopi en die NNFU-raadslid, Patricia Gurubes. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!