Noorde gereed om droogtehulpvoedsel te versprei

Windhoek
Francoise Steynberg
Die droogtehulppakhuis – die grootste in die Noorde – by Uukwangula in die Oshanastreek, is vol droogtehulpvoedsel gepak, gereed vir verspreiding aan die regmatige begunstigdes. Huishoudings kry nou ’n groter sak mieliemeel van 20 kg (voorheen was dit 12,5 kg) saam met vier blikkies vis of sojamaalvleis en 750 ml-kookolie. FOTO’S KANTOOR VAN DIE EERSTE MINISTER

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer