Speenkalfpryse stagneer onder N$25/kg
Uitvoere sewe keer minder
In goeie reënjare soos 2020 tot 2022 is 'n gemiddeldde prys van N$36,49/kg vir speenkalwers betaal. Dit beteken pryse het tot in September 2023 met tot 33,92% geval.
Die uitvoer van lewende hawe het op ’n maand-tot-maand basis met 37,43% gedaal vanaf 22 214 stuks vee wat in Augustus uitgevoer is tot net sowat 13 899 in September. Hierdie verm
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie