Standaarde ontwikkel vir pluimveebedryf
Sterk groei oor afgelope jare
'n Tegniese komitee is vir die braaikuiken-subsektor gestig en sal voorts met 'n konsep vir standaarde vorendag kom.
Sterk groei in Namibië se pluimveebedryf asook ingevoerde pluimveeprodukte noodsaak die dringende ontwikkeling van minimum standaarde vir die bedryf. Die Pluimveeprodusenteverenig
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie