Verandering aan oorgrensbetalings
Nuusredaksie – ’n Onlangse ontwikkeling wat oorgrensbetalings raak, behels Namibiese transaksies met lande in die gemeenskaplike monetêre gebied (GMA), insluitend Suid-Afrika,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Stephanus Gerber
Maak net alles moeiliker! Sommige kan niks produktief doen nie en dan begin hulle reg te maak waar daar niks verkeerd is nie! Hoe beter iets werk, hoe gretiger is hulle om dit "REG" te maak! Dn as lles verby is kom mens agter dit is net 'n helse beslommernis en dit werk maar net deur genade en so net-net! Al wat verseker is. is dat dit natuurlik iemand se beursie vol maak!