Verkryging van landbougrond deur Namibiese burgers
Grondbesit
Advokaat Peet Harmse van Harmse Legal Practitioners in Okahandja bespreek en ontleed wetlike bepalings en verwante onderwerpe in Agri Monitor soos relevant vir Namibiese boere en die boerderybedryf. Weens beperkte spasie kan die kwessies onder bespreking nie in besonderhede behandel word nie. Daar sal gepoog word om die beginsels van sekere bepalings te verduidelik. Harmse spesialiseer in die opstel, hersiening en interpretasie van wetgewing en word deur die Regsvereniging van Namibië gemagtig en gereguleer.
In die lig daarvan dat ’n nuwe konsepwet op grondbesit voorberei is om die Wet op Kommersiële Landbougrondhervorming van 1995 te vervang, is dit opnuut nodig om te kyk na die ve
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie