Voorkom pluimveesiektes dié winter

Gebruik korrekte inentings, bestuurspraktyke
Pluimvee is geneig om meer gereeld siek te raak in die winter. 'n Kenner gee raad oor hoe jy dit kan voorkom en behandel.
Elvira Hattingh
Die meeste kommunale pluimveeboere wat van stelsels gebruik maak waar hoenders vrylik kan rondloop, is geneig om tydens die winter met siektes te doen te kry wat tot hoendervrektes
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer