’n Droom vir Oshivelo

Die Nambahu’s wys hoe met Yala Farming
Twee mense het dit gewaag om van die norm weg te breek, en wys nou hoe die meeste van 'n klein stukkie grond by Oshivelo gemaak kan word.
Elvira Hattingh
“Die mense glo noord van die Rooilyn kan jy niks doen nie. Ek stem nie saam nie; grond is grond. Daar ís boere anderkant die Rooilyn wat ’n bydrae tot die land se voedselmandj
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer