No Image Caption

20 jaar gelede

Mandy Rittmann
WOENSDAG 2 JUNIE 2004

– Namibië se kwesbaarheid ten opsigte van elektrisiteitsvoorsiening is gisteroggend opnuut bewys toe die land vanaf Ruacana tot Karasburg weens ʼn tegniese probleem in Suid-Afrika etlike ure sonder krag gelaat is.

– Op die vooraand van ʼn hoërhofgeding waarin Swapo en die verkiesingskommissie saam met vyf ander ’n interdik moet teenstaan, het ontevrede inwoners van Ongwediva hulle gister tot die strate gewend in protesaksie oor die jongste verwikkelinge op die dorp.

– Bemanning aan boord die grootste diamantontginningsboot in die vloot van De Beers Marine Namibia (DBMN) moes die afgelope naweek vinnig spring om ʼn brand te blus.

– De Beers en twee vennote, Debswana en Namdeb, het onlangs wêreldwye erkenning ontvang vir die rol wat die maatskappye in die stryd teen MIV/vigs speel.

DONDERDAG 3 JUNIE 2004

– Die helfte van Namibië se nasionale begroting sal aan onderwys en ander sosiale sektore bestee moet word om te verseker dat die land oor genoeg kundigheid beskik om Visie 2030 ʼn werklikheid te maak, het pres. Sam Nujoma gister gesê.

– Air Namibia mik om vandeesweek op twee fronte deurbrake te maak met koopkontrakte van die Boeing 747-400 Combi wat gereed lê en ʼn derde Boeing 737 wat gisteraand in gebruik geneem is.

– Regstellende aksie in Namibië vorder na wense, met bykans tien persent meer voorheen benadeeldes wat verlede jaar in senior bestuursposte aangestel is.

– ʼn Afname in die voorkoms van misdaad in die hoofstad en omliggende gebiede is die resultaat van die toegewydheid van die polisiebeamptes van die Khomasstreek.

– ʼn Finale verslag oor die vloedsituasie en - slagoffers in die Caprivistreek sal binnekort bepaal wanneer die regering ʼn streep onder vanjaar se vloedwerksaamhede kan trek.

– Met die verkiesing van raadslede vir plaaslike owerhede bykans drie weke agter die rug, is al die ampsdraers op minstens drie dorpe nog nie ingesweer nie.

VRYDAG 4 JUNIE 2004

– Die groot Springbokslot Geo Cronjé was vroeër die week die inspirasie vir die Namibiese komediant Lazarus Jacobs toe United-rugbyklub die Suid-Afrikaanse A-span onthaal het.

– Ernstige vrae oor ʼn dokter se optrede en vrees dat ʼn baba deur bederfde kos van ʼn winkelrak vergiftig is, doen die rondte op Gobabis na die ontydige dood van die 10 maande oue Denise Beukes.

– Swapo se visepresident, mnr. Hifikepunye Pohamba, het gister na afloop van die buitengewone kongres die party se splinters bymekaar begin maak om as ʼn verenigde front die November-verkiesings aan te durf.

– Die voortbestaan van die !Uri !khubis-abattoir op Witvlei is op die oomblik in die hande van die Agribank en die regeringsdiens se pensioenfonds.

– Die huidige 107 beskuldigdes in die uitgerekte Caprivi-verhoor is vir nog tien weke deur regter Elton Hoff na die selle teruggestuur.

Kommentaar

Republikein 2024-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 9° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 12° | 28° Ruacana: 11° | 28° Tsumeb: 11° | 24° Otjiwarongo: 10° | 22° Omaruru: 12° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 6° | 20° Henties Bay: 22° | 32° Wind speed: 48km/h, Wind direction: NE, Low tide: 12:23, High tide: 06:27, Low Tide: 01:08, High tide: 18:59 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 45km/h, Wind direction: E, Low tide: 12:21, High tide: 06:25, Low Tide: 01:06, High tide: 18:57 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 49km/h, Wind direction: E, Low tide: 12:21, High tide: 06:24, Low Tide: 01:06, High tide: 18:56 Rehoboth: 6° | 21° Mariental: 9° | 21° Keetmanshoop: 11° | 22° Aranos: 8° | 21° Lüderitz: 22° | 32° Ariamsvlei: 10° | 23° Oranjemund: 18° | 30° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 9° | 21° Lubumbashi: 10° | 26° Mbabane: 10° | 18° Maseru: 5° | 16° Antananarivo: 12° | 15° Lilongwe: 14° | 24° Maputo: 16° | 25° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 14° | 25° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 9° | 18° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 12° | 23° Harare: 11° | 22° Currency: GBP to NAD 22.84 | EUR to NAD 19.34 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 18.11 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1498.36 | USD to ZAR 18.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1781.79 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13356.07 Down -0.4% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27500.56 Up +0.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9323.23 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 302.16/OZ DOWN -0.0077 | Copper US$ 4.38/lb UP +0.22% | Zinc US$ 2 963.30/T UP 0.13% | Brent Crude Oil US$ 85.63/BBP UP +0.81% | Platinum US$ 1 014.14/OZ UP +3.15% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 9° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 12° | 28° Ruacana: 11° | 28° Tsumeb: 11° | 24° Otjiwarongo: 10° | 22° Omaruru: 12° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 6° | 20° Henties Bay: 22° | 32° Wind speed: 48km/h, Wind direction: NE, Low tide: 12:23, High tide: 06:27, Low Tide: 01:08, High tide: 18:59 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 45km/h, Wind direction: E, Low tide: 12:21, High tide: 06:25, Low Tide: 01:06, High tide: 18:57 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 49km/h, Wind direction: E, Low tide: 12:21, High tide: 06:24, Low Tide: 01:06, High tide: 18:56 Rehoboth: 6° | 21° Mariental: 9° | 21° Keetmanshoop: 11° | 22° Aranos: 8° | 21° Lüderitz: 22° | 32° Ariamsvlei: 10° | 23° Oranjemund: 18° | 30° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 9° | 21° Lubumbashi: 10° | 26° Mbabane: 10° | 18° Maseru: 5° | 16° Antananarivo: 12° | 15° Lilongwe: 14° | 24° Maputo: 16° | 25° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 14° | 25° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 9° | 18° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 12° | 23° Harare: 11° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.84 | EUR to NAD 19.34 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 18.11 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1498.36 | USD to ZAR 18.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1781.79 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13356.07 Down -0.4% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27500.56 Up +0.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9323.23 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 302.16/OZ DOWN -0.0077 | Copper US$ 4.38/lb UP +0.22% | Zinc US$ 2 963.30/T UP 0.13% | Brent Crude Oil US$ 85.63/BBP UP +0.81% | Platinum US$ 1 014.14/OZ UP +3.15%