20 jaar gelede
20 jaar gelede

20 jaar gelede

Mandy Rittmann
MAANDAG 9 AUGUSTUS 2004

– Meer as honderd inwoners van die Oshoopala-woonbuurt by Oshakati het laat gistermiddag ‘n jong sakeman aangeval en ernstig aangerand nadat een van sy kliënte vroeër volgens die inwoners aan ‘n dodelike drank-/gifmengsel dood is.

– Vyf jaar en een week ná die Caprivi Liberation Army (CLA) se mislukte aanslag op Katima Mulilo, is die tafel uiteindelik gedek vir die grootste kriminele verhoor in die Namibiese geskiedenis.

– Namibië is twee reuse in onderwyskringe kwyt ná dr. Daan Gresse en mnr. Willem Stander die afgelope dae oorlede is.

DINSDAG 10 AUGUSTUS 2004

– Die Caprivi-13 het gister onseremonieel die tafeldoek onder die grootste regsmaal in die land se geskiedenis uitgeruk toe hulle verseg het om voor die hoërhof op Grootfontein te verskyn.

– Milo, ‘n driejarige Jack Russel, was gister die held van ‘n reddingsdrama toe ‘n gesiene Spaanse jagter en sy dogter op die gasteplaas Erindi onder die verwoede stormloop van ‘n renosterkoei deurgeloop het.

– Prof. Gerhard Tötemeyer tree die einde van die maand as adjunkminister van streek- en plaaslike owerhede en behuising en as parlementslid uit.

WOENSDAG 11 AUGUSTUS 2004

– Twee verpleegsters van Windhoek skuil huidig op ‘n geheime plek nadat ‘n senior polisie-offisier hulle uit sy tronksel met die dood gedreig het ná die onsmaaklike voorval Maandagmiddag by die verpleegsterstehuis waar die man beserk geraak het.

– Die arbeidskommissaris, mnr. Bro-Mathew Shinguadja, het gister die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) in die bek geruk oor die sogenaamde vertraging van ‘n arbeidsdispuut tussen Ramatex en die Namibiese Unie vir Voedsel en Verwante Werkers (Nafau).

– Namibië streef voortdurend daarna om die potensiaal vir vrede, ontwikkeling en welvaart te ontgin.

DONDERDAG 12 AUGUSTUS 2004

– Die mediese dokter van Mariental wat daarvan beskuldig word dat hy in sewe maande meer as 150 aambei-operasies gedoen het sonder om narkose toe te dien, sê hy sal sy kollegas wys hoe om dit te doen, eerder as dat hulle hom van wanpraktyke beskuldig.

– Die wanbesteding van staatsgeld het gister weer op die voorgrond getree en die permanente sekretaris van die ministerie van inligting en uitsaaiwese, mnr. Mocks Shivute, staan in die beskuldigde bank.

– Die voorval van brandstigting die week in toringblok D van die Windhoek Sentrale Hospitaal, is nie die eerste voorval van brandstigting in dié wooneenhede nie.

VRYDAG 13 AUGUSTUS 2004

– Die wêreld se oë is vandag op die Griekse hoofstad, Athene, waar die 28ste Olimpiese Spele amptelik begin.

– Die skerwe van die voortslepende internasionale seksskandaal wat geestelike leiers van die Katolieke Kerk en die Vatikaan die afgelope tyd internasionaal beleër het, het nou in die afgeleë Damaraland van Namibië te lande gekom.

– Duitse betrokkenheid by die grondhervormingsproses in Namibië sal in die toekoms vermeerder met ‘n groter verwagte finansiële inspuiting in die ontwikkeling van veral kommunale gebiede om dit meer produktief te maak.

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.32 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.80/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.16/lb UP +0.57% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.47/OZ UP +1.52% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.32 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.80/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.16/lb UP +0.57% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.47/OZ UP +1.52%