Bybelse wysheid - Logo
Bybelse wysheid - Logo

Bybelse wysheid

DR. ANNES NEL

’n Paar jaar gelede het ek een van die mooiste wynplase in Suid-Afrika besoek. Een van die beste wynmakers in SA vertel my meer van sy werk en maak die opmerking dat die mooiste en beste druiwe nie noodwendig 'n goeie wyn sal oplewer nue. Sommige navorsers beweer dat jy ongeveer agtien persent “vrot” vir ‘n goeie wyn benodig.

Ek het onmiddellik oor die sin van swaarkry en lyding gedink. Samuel Rutherford skryf op ’n plek: "Wanneer ek in die kelder van beproewing is, soek ek vir die Heer se keurigste wyne."

Paulus sê die “vrot” van swaarkry moet ons bly maak, want in moeilike dae ontdek ons volharding, egtheid van geloof en hoop.

Lees ook Rom. 5:3-5 en 2 Kor. 1:4.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!