Bybelse wysheid - Logo
Bybelse wysheid - Logo

Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
DR. ANNES NEL

Beloftes vir die toekoms

(Spr 3:5 – Lees Spr 3:1-12) “Vertrou volkome op die Here.”

Natuurlik is almal nuuskierig oor wat in die toekoms gaan gebeur. Dit lyk nie of die toekoms vir God ’n probleem is nie. Hy sal sorg dat ons ’n vol lewe geniet (3:2). Hierdie vol lewe is ’n lewe wat op koers is (3:6). Dit is ’n lewe waarin God se genesende en verkwikkende krag aanwesig is (3:8). Voorspoed is nie uitgesluit nie (3:10). Dit is ’n lewe in die leerskool van God (3:12). Dis ’n lewe in harmonie met God en die wêreld rondom ons. Wie het nog voorspellings oor die toekoms nodig as ’n mens al hierdie beloftes van God het?

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!