Die meeting
Ons taal
Ek is op pad na ’n meeting toe in Eros in. Oor die hill in Sam Nujoma spot ek ’n ambulance met lights en siren in my rear view mirror en ek change lanes dat hy kan verby zip.
In Bergstraat is daar ’n huis waar die voorste wall gecollapse het van die heavy reën van die naweek. Die hele bricks en cement en debris lê die pavement vol en op die edge van die straat. Hulle het daar cones uitgesit.
In Nelson Mandela ry ek verby die typically oversized American embassy in wording. ’n Taxi briek voor my om ’n customer op te laai, maar ek bly cool, want die traffic is anyway stadig, so why freak out? Die driver het darem sy hazards aangesit.
Actually smile ek, want ek onthou ’n ander taxi driver wie ek ’n tyd terug gehoor het toe hy iemand wat hom skel terug skel met "Jou moel, man!"
By die robot kyk ek vir die idiots wat oor die rooi lig ry om tog net nie te moet stop nie. En elke tweede driver sit op sy sel en chat asof hy nie besig is om heavy machinery te operate.
Nou vir parking. Carola sê altyd ons moet hom net visualize, en dan sal daar ’n spot wees. Ek het goed gevisualise, want daar is ’n spot. Sommer twee. Ek wil die kar sluit, maar die alarm peep nie. Again. Dis my remote se batterie wat amper flat is. Ek hou die remote teen my kop en press weer. Daarsy. Ek stap die entjie na die meeting toe.
Iemand braai bacon. Ek moes nie lunch met André gecancel het nie. Die security sanitize my hande by die entrance. Ek is darem nog op tyd.
Die meeting gaan oor die state van Afrikaans in Namibia.
Prof. Herman Beyer
Vakgroep Afrikaans
Universiteit van Namibië
[email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie