theresa
theresa

Ek sê maar net - Theresa van Zyl - Perskebloeisels

Theresa van Zyl ([email protected])

Augustus is op ‘n drafstap, aangedryf deur die wind en ons begin al by tye daardie “lente-gevoel” in die lug kry. Sommige dae, stem die deinserigheid wat die berge se buitelyne soos ‘n pastelskets laat verdof, mens in op ‘n dromerige golflengte. Drome en lente en nuwe beginne is pasmaats op ons lewenspad. Elke lente kondig ‘n nuwe begin aan – van ‘n nuwe begin in die natuur tot ‘n weer

probeer, ‘n oor-begin in jouself. Die omblaai na ‘n nuwe hoofstuk, ‘n bloeisel-

hoofstuk, getooi in die sagte kleure van lente se kwesbare en broos begin.

Soos die Here wil, is dit DV oor bietjie meer as twee weke die kalender begin

van Lente. So lank terug as wat ek kan onthou, het my ma altyd die heel eerste

bloeisel takkie aan die perskeboom vir my afgepluk en in ‘n kristal potjie op my

bedkassie kom neersit. Een van my liefste vriendinne saam met wie ek vir baie

jare skool gegee het, het my ma se lentedag-tradisie voortgesit nadat ek haar

daarvan vertel het. Wanneer die perskeboom voor my klas begin bot, pluk ek een

van die eerste bloeisels vir haar en sy vir my. Kosbaar. Nes sy. ‘n Engel in

menslike gestalte . . .

Vandag, op hierdie 12de dag van Augustus 2024, is ek so dankbaar vir vandág, vir

die lewe en die liefde. En ek is opgewonde oor elkeen wat oppad is na ‘n “Lente”

wat gereed staan om in volle glorie uit te breek in volkleur bloeisels, teergroen

blaartjies en lewe oral waar jy kyk.

Vir sommige van julle gaan dit die begin wees van ‘n nuwe, opwindende hoofstuk

van jul lewe. Jou drome gaan deurbreek uit hul winterslaap en blóm met ‘n glorie

wat jy nog nie geken het nie. Veel meer as wat jy ooit kan hoop of dink of droom

staan op die punt om vir jou oop te breek in spatsels van silwer en goud, wit en

rooi, pienk en groen. En ná dit gaan niks meer dieselfde bly nie, want alles gaan

getooi wees in die wonder van die liefde se betowering. Alles gaan aangeraak

wees met ‘n veerligte aanraking, soos dié van ‘n bloeiselblaar om die wete vas en

helder in jou te laat opstaan:

Hý is en bly in beheer. Sý planne en opgewondenheid oor jou lewe is al van voor

die grondlegging van die aarde af daar en Hy weet wat Hy doen. Hou net vas aan

die wete dat Sy tydsberekening perfek is – ook vir jou en vir my. “The best is

yet to come. . . “

Dit kan vandag of môre wees. . . dit staan op die punt om te gebeur . . . Kyk

daarvoor, wag daarvoor en maak seker dat jy dit herken vir die wonder wat

gereed is om jou kop te laat draai van geluk en jou tot rus te laat kom in die

geborgenheid van Sý volkome voorsiening in al jou behoeftes, maak nie saak hoe

klein of groot of gedetaileerd dit is nie. Jy is kosbaar en jou toekoms is besig

om in hemelse kleure in ‘n blomtapyt voor jou oop te rol.

Sodra die lente hierdie jaar vir jóu aanbreek, hier is vir jou ‘n uitnodiging. Kom

dit na – met daardie spesiale persoon in jou lewe. . .

Kom saam vanaand

na die lentedans,

my liefste maat,

waarheen ons gevra is

– spesiaal -

ek en jy.

Plek: Natuursaal

Tyd: Sonsondergang

Toegang: Geloof, Hoop en Liefde - Gasskrywer

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.33 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.9 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.28 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.92 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 544.96/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 857.30/T UP 2.57% | Brent Crude Oil US$ 72.04/BBP UP +1.30% | Platinum US$ 964.98/OZ UP +1.16% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.33 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.9 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.28 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.92 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 544.96/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 857.30/T UP 2.57% | Brent Crude Oil US$ 72.04/BBP UP +1.30% | Platinum US$ 964.98/OZ UP +1.16%