No Image Caption

Facebook vir 14 November 2022

Sanet Pearson
“Man in Walvisbaai glo doodgery”:

Wreed is die woord. My innige meegevoel. – Mara van Wyk

Ai nee ou Anton was nie n moeilikheidmaker. – Bruce M Dentlinger

Dis tragies. – Bets Blaauw

Ag nooit, dis hartseer. – Robbert en Lindie Nasilowski

Liewe ouers. . . die mensdom is darem maar wreed. – Nerina Eugenie September

Liewe hemel dis erg. – Rene Albrightson

“Amerikaners ontmoet glo in New York-tronk”:

Ou tronkvoels! – Freda Moller

Seriously? Hy gaan op gevoel/vermoede? Wat van ’n detective gaan op vermoedens? Kyk hy nie Kanaal 170 en 171 oor hoe investigations gedoen word nie? Eish maaaannnn. – Christy Kröhne

“Toetsspan teen Spanje aangekondig”:

Veral die no. 10. Wanneer speel hulle en waar word dit gebeeldsend? – Piet Bergh

Baie sterkte vir die wedstryd!! – Ronel Snyman

Nam het nog nooit so 10 gehad nie! Wel verdient my vriend Andre van der Berg! – Wilhelm Schultz

Goeie span. – Jood Opperman

Sterkte manne! – Morne Visser

Hoop Supersport beeldsend dit. – Marius Garbers

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!