Facebook
Facebook

Facebook vir 21 November 2022

“Omgewingsminister hof toe gesleep”:

Baie sterkte met die saak! Ek staan soos een man agter julle!! – Ronel Snyman

The Honourable minister must hunt down real culprits that damage our environment. . . not people who are doing so much good. What is wrong with him? – Elmia van der Merwe

Gee gas Rudie! Sterkte! – Theo Johan Botha

Dis reg. Maak hulle wakker. Hulle is net in diens van die pubiek en geensins is die publiek in hul diens nie. Die renosters word onder hul neuse uitgeroei, want hulle het nog nie drones gebruik om die renosters en wilddiewe te monitor nie. – Gideon Kotze

“Besoedeling van Stampriet-akwifer ֲ‘rampspoedig’ vir land”:

There is no way this government is going to listen to white people. You need to organise black farmers to support your fight. Otherwise forget about it. They don’t care what you contribute. – Bernadus C Uaku

Dan is dit DIT! Dan is dit DAT! wat gaan dit nou uiteindelik wees? – Tony Daniel

“Beeste op plaas gesteel”:

Mooi Nampol!!! – Sybrand a Coetzee

And the thieves received a bonus! – Heinz Bussel

En die steler(s)? – Steve Handura

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!