Facebook vir 7 November 2022
Baba verloor arm ná sy in broeikas verbrand
Ok, verduidelik my nou weer in 30 jaar hoe ons situasie in NAM verbeter het???? My hart gaan uit na daai babatjie se familie. Genade watter pyn moet daai klein mensie deurmaak? – Annett Von Wielligh
Dis die resultaat van verpleegstudente wat hul kwalifikasies met vervalste handtekeninge bekom. Dan rebelleer hul nog wanneer hul gestraf word ook. . . oor die wat daarmee weggekom het. . . absolute skande! – Eben Basson Snr
Wat?? – Ria Smit
Poor Baby. . . it must have have been so painful. How could this happen? – Eduard Storbeck
“Baba glo verkrag, toe doodgemaak”:
Dit sal nooit ophou om my te skok as ek sulke goed hoor nie. – Tania Henning-Kriessbach
Ek sal dit absoluut nooit verstaan nie, hoe kry jy dit reg terwyl daai arme klein baba histeries huil, skree en krul van pyn. . . onmenslik barbaars! – Este-Mari Storbeck
Here wees ons kinders genadig. – Magareth Solomons
Hoe siek! Daai arme kind. – Elzaan Knoetze Nel
Hierdie is onaanvaarbaar, iets moet gedoen word om ’n einde daaraan te maak. Onskuldige kinders met geen verweer! SIEK! – Hope Venter
What type of a society are we having? In my wildest dreams can i not imagine that any human being can be this cruel and inhumane. What happened to this country? – Tania Mueller
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie