Lag Saam (002)
Lag Saam (002)

Lag saam

Van ManuB, uit De Druivelaar:

Hilde: “Ik poets, ik strijk, ik kook, ik doe de boodschappen, pfff... lijk Assepoester wel!” Marc: “Ik heb je toch verteld dat het teven met mij een sprookje zou zijn.”

~~~~~~~~~~~~~~~

Jeff Bezos, die CEO van Amazon.com, het pas The Washington Post vir US$250 miljoen gekoop. Hy het net ingeloop in die Post se hoofkantoor en gesê: “Add to cart.” – Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~

Daar is vele maniere om iemand anders voorspoed toe te wens. Hier is 'n paar:

* “Sssterkte!” sê die een slang vir die ander.

* “Vasbyt!” sê die een Rottweiler vir die ander.

* “Hou noord!” sê die een GPS vir die ander.

* “Vat so” sê die een dief vir die ander.

* “Baie geluk!” sê die een Casino-eienaar vir die ander.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer