Lag saam
Gesien op die internet:
My baas kom by die werk aan in ’n nuwe Lamborghini. Ek sê: “Wow! Lieflike ryding!” Hy antwoord: “As jy hard werk, meer ure insit, strewe na die beste, dan kan ek volgende jaar nog een koop.”
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, uit Clean Laffs:
Ek is ’n verkoopsman van waterbeddens en hoor soms eienaardige vrae. Toe vra ’n kliënt my: “Kan jy dit aflewer gevul met water?” Verstom sê ek: “Mevrou, dit sal meer as 1000 kg weeg!” Sy dink ’n oomblik na en vra toe: “Kan ek jou miskien help dra?”
* * *
Ek vul ’n vorm in om ’n plek te huur. “Besit u enige vloeistofgevulde meubels?” Kon hulle nie net sê “waterbed” nie? Hoeveel ander vorme van vloeistofgevulde meubels is daar? “Ja, ek het ’n bierbank, is dit ’n
probleem?” - Lisa Goich
* * *
Ek het nie my bestuurstoets geslaag nie. Die ou het my gevra: “Wat doen jy by ’n rooi lig?” Ek dink so bietjie en sê toe: “Ek weet nie, kyk rond, luister bietjie musiek?” – Bill Braudis
~~~~~~~~~~~~~~
Ek is gister uit die akwarium gejaag. En die ergste is, hulle wou nie my visstok teruggee nie!
~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie